nederlands.nl
Gebruikersnaam of e-mail:  Wachtwoord:    Registreren
















Top-5 verhalen:

1.
2.
3.
4.
5.


Categorieën:

actualiteit (124)
adel (13)
afscheid (115)
algemeen (323)
bedankt (25)
biologie (12)
dieren (231)
discriminatie (38)
drank (48)
economie (22)
eenzaamheid (178)
emoties (166)
erotiek (68)
ex-liefde (63)
familie (107)
feest (38)
film (3)
filosofie (134)
fotografie (5)
geboorte (22)
geld (30)
geschiedenis (26)
geweld (44)
haiku (1)
heelal (38)
hobby (27)
humor (374)
huwelijk (41)
idool (41)
individu (59)
internet (28)
jaargetijden (51)
kerstmis (70)
kinderen (166)
koningshuis (21)
kunst (48)
landschap (15)
lichaam (38)
liefde (256)
literatuur (347)
maatschappij (144)
mannen (34)
milieu (12)
misdaad (114)
moederdag (11)
moraal (92)
muziek (39)
natuur (88)
oorlog (106)
ouderen (15)
ouders (35)
overig (128)
overlijden (73)
partner (55)
pesten (29)
planten (11)
politiek (50)
psychologie (104)
rampen (52)
reizen (129)
religie (140)
schilderkunst (20)
school (60)
sinterklaas (17)
sms (5)
songtekst (1)
spijt (26)
sport (80)
sterkte (2)
taal (40)
tijd (52)
toneel (10)
vaderdag (1)
vakantie (82)
valentijn (4)
verdriet (86)
verhuizen (12)
verjaardag (16)
verkeer (37)
voedsel (43)
vriendschap (81)
vrijheid (57)
vrouwen (86)
welzijn (49)
wereld (35)
werk (94)
wetenschap (18)
woede (60)
woonoord (82)
ziekte (147)


gedichten.nl


Garnier Projects





tabblad: verhalen

< vorige | alles | volgende >

verhaal (nr. 314):

Die beeld in die spieel

Sy kyk net, nie vir ure lank nie, maar vir ‘n lang tyd, na haar beeld in die spieel.

Haar oe lyk leeg en moeg, dink ander ook so? Sy dink nie sy is lelik nie, met die regte grimering het sy nog altyd ‘n paar koppe laat draai… Hier is dit nou wel nie nodig nie, niemand om te beindruk nie. Sy glimlag wrang, niemand om te beindruk nie.

Sy kyk weer na haar oe, nog steeds is hulle leeg en moeg. Hoe vreemd het haar lewe tog nie uitgedraai nie… Met ‘n veraf blik, skud haar kop in ongeloof…

Nog een laaste kyk in die spieel voordat sy opstaan. Sy vee met alby haar hande oor haar gesig, so asof sy, wanneer sy weer haar oe oopmaak, hoop dat sy buite sal wees, in die son en in haar ouers se pragtige tuin, waar sy kon speel en lag soos toe sy nog ‘n kind was.

Sy het haar pligte om hier na te kom, net soos al die ander vrouens in hierdie inrigting. Vandag en vir die res van hierdie week is dit opdien met etenstye. Volgende week sal dit opwas wees en die week daarna is sy in die laundry.

Sy het haar man in sy slaap vermoor. Sy het sy pistool van sy bedkassie af opgetel, teen sy slaap gedruk en ‘n enkele skoot gevuur, dit was genoeg. Hy het nie wakker geword nie, en sal ook nooit weer nie.

Daar was nie ‘n groot boehaai in die woonstel nie, sy het gedwee saam met die polisie offisier gegaan… en sy het geweet… eindelik was sy vry.

Schrijver: Annemie Blou, 06-03-2003

groen_waatlemoenathotmail.com


Geplaatst in de categorie: psychologie

Deze inzending is 1309 keer bekeken

1/5 sterren met 9 stemmen.


Print   |   E-kaart   |  



Er zijn nog geen reacties op deze inzending.


Geef je reactie op deze inzending:

Naam:       E-mail:  

Bericht:

( vink aan als je niet wilt dat je emailadres voor anderen in beeld verschijnt)









vragen  |   links  |   zoek  |   contact  |   disclaimer  |   inhoud  |   rijmwoordenboek  |   gedichten.nl