Dankie dat jy nou hier is,
my ruimte egter nie binnedring.
Dankie dat jy so verstandig is,
gister tot nou, het ek jou só gemis.
Skielik, handomkeer jy.
In ‘n stilgraf word ek weggelê.
Skielik is dit nie meer lekker,
om my rondom jou te hê,
as jy kil, saggies vir my sê :
“ Dit was valsjare, in konfyt weggelê ...”…
"Het was nog donker, toen in de vroege morgen van de tweeëntwintigste
december 1946 in onze stad, op de eerste verdieping van het huis Schilderskade 66, de held van deze geschiedenis Frits van Egters ontwaakte.....…