Die beeld in die spieel
verhaal
Sy kyk net, nie vir ure lank nie, maar vir ‘n lang tyd, na haar beeld in die spieel.
Haar oe lyk leeg en moeg, dink ander ook so? Sy dink nie sy is lelik nie, met die regte grimering het sy nog altyd ‘n paar koppe laat draai… Hier is dit nou wel nie nodig nie, niemand om te beindruk nie. ...