Alle inzendingen van Elisabeth+Eybers

4 resultaten.

Sorteren op:

verwijderd item
1.7 met 10 stemmen aantal keer bekeken 0
Nogtans sal jij aan mij gebonden bly Met die onsig'bre naelstreng wat niet breek.…

Individualis

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
De mensen sterven en zijn niet Gelukkig wapper naas die deur van die skoenmaker op die hoek: muurskildering van ’s amateur in gangbare heelalverdriet. Die hobbelrige kinderskrif pryk maandelank: geen verfkwas waag om vonnis van ’s nihilis vol dampige ontnugteringsdrif of neo-transendentale angs met ruse hale weg te vaag. Hoewel nog nooit…

Voetjie vir voetjie

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Voetjie vir voetjie word mens immigrant... Toevallig uit, toevallig tuis, gestrand op hierdie teennatuurlike terras sonder om ooit onloenbaar aan te land. -------------------------------------------- Uit: Versamelde gedigte, 1990.…

Skemerliedjie

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 1
Dit is verby, dit het gebeur, dit maak nie bly, dit maak nie seer, dit is verby Nou weet jy weer niks wat die hart nog roer of raak is reeds volmaak. Van vreugde en smart terdeë moeg (dis reeds te laat, dis nog te vroeg om meer te weet as dat die rus die sin en slot van alles is) bevestig jy: dit is verby, dit maak nie seer,…