Alle inzendingen over ek

116 resultaten.

Sorteren op:

GERAAMTES ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Ek dink ek ken jou, in jou aankoms in die verte. Ek dink ek ken jou, in jou wulpse heupwegstap. Ek dink ek ken jou, aan die jasmynreuk om jou. Ek dink ek ken jou, aan jou speelse skaterlag. Ek dink ek ken jou, aan die klank van jou stap. Ek dink ek ken jou, aan jou klere, altyd vars.…

VANDAG... ( Taal: AFRIKAANS)

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
wil ek net, my doodgewoon, ek wees weg van skewebeelde van hoe mense met dieper geheime, na my kyk wil ek in myself wandel sonder vrees weg van die gejaag na roem, rykdom skulpies optel, na wulpse branders gryp wil ek in myself, van myself lees weg van mense wat veg oor grond liefde, mekaar om elk eerste plek, fnuik wil ek wees op plekke…

Persrokkie

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
in my donker eensaamheid wil ek ook liefhê aan jou vat die kurwes van jou gesig deurvoel tot ek mý prentjie het van hoe ek dínk jy lyk jou stem jou warm teenwoordigheid jou reuk jou voetstap jou lag, is al wat ek het om aan te klou om te weet jý is myne jou woede buie jou ongenaakbare manier van op my skree jou ongeduld venyn…

GEEN GROTER LIEFDE ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 1
Ek sprei my arms die lengte van ’n rivier. My bene, die wydte soos dié van ’n oseaan. Ek skreeu vir die wêreld : “ Ek lief jou, ” oor ’n bulderende, vuurspuwende, vulkaan.…

Huweliksklokkies

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
ons saâm gelukkig syn Sy gee egte sin aan my lewe en maak 't verskil dag en nag stukkie vir stukkie ek raak beseten soos ek 't altyd het verwag By die mooie sonsondergang het ik haar vir ewig gekies Ek wil ons vir altyd verbind by die klink van huweliksklokkies.…
Aramis5 augustus 2006Lees meer >

KLANK VAN DIE BYL ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Ek sien hoe ek, nou, jou baas, die byl, die plaas by jou neem, wyl ons liefde maak, op 'n growwe vloer.…

VERVREEMD ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Ek glo nie ek kan ; ons wêrelde lê soos ‘n verslete ossewa, in stof verbrand ...…

ONGEDULD ( Taal : AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
met die winter is sy huis toe die somer brand hartseerdae in my ‘n herfsblaar val af-en-toe in my binneste die lente lê bitter ver, ek sien dit nie meer ek wens U kon haar gee langer, vir ‘n dag of twee_ as die werf om my stil word wil ek in haar winter lê weg van die somer, lente of herfs net stilraak, verdwyn, stof tot stof…

PLAASARMOEDE ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Dit stem Pa droewig hier op die plaas as ek dink dat jy môre mondig word. 'n Pa wat jou niks kan gee. Ek gaan nou slaap, met die wete, dat ek weet dat jy weet dat partytjies vir die wêreld, nie groter is as die driehoeksband tussen jou, my en God nie. Môre as ek dood is, is, was en bly ek nog steeds jou Pa.…

KATSPIN (Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Ek voel nie meer jou asem teen my ore, die uitgerekte vreugde sug, ‘n sug van volmaakte bevrediging, is weg. Jy’s weg. Ek’s weg. Alles is sommer net, weg, weg, weg ... In die weg, soek ek na ‘n krieseltjie hoop ek sien, hoe jou kloutjies, loop en loop en loop...…

EK

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Een van der Vaart, maar ook een Vennegoor, Een Ibrahimovic en een van Bommel, Oranje wordt steeds sterker, om den drommel, De bondscoach heeft daar een antenne voor Een moordteam, dat nog erg zal zijn gebaat Bij goede diensten van een Advocaat --------------------------------------------- Erg grof spel tijdens PSV-Ajax…

LEUEN ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Jy het my gedruk na ’n eensame hoekie op ’n eiland, waar ek helder oordag drogbeelde sien fladder in my geestesoog. Dit gaan nie goed met my nie, nie na jy my by jou wêreld ingetrek het, my getap het, misbruik het, ek maar net nog ’n voetstoeltjie in jou sekskepades was nie.…

bewering
4.7 met 3 stemmen aantal keer bekeken 383
Het EK mag wat mij betreft afgeschaft worden. Een pure vorm van nationalisme.…

oranje ik word er gek van

verhaal
1.4 met 11 stemmen aantal keer bekeken 1.390
EK is best wel fun: mensen laten zich lekker gaan op een positieve manier. Yes wat kan het leven soms leuk zijn!…

Ekke

verhaal
4.3 met 3 stemmen aantal keer bekeken 574
De vrachtwagen schudt over de weg. Licht lekt door de kieren en vlekt over ruggen en flanken. De lucht is warm en vochtig van adem. Rompen drukken tegen elkaar aan, hoeven glijden over hout. Kekke staat in het midden. Zwartbont. Breed. Een kalf duwt zijn natte snuit tegen haar flank. De knieën van het jonge dier knikken. Hij maakt een hoog, dun geluid…

DORRE LAND ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
water hul naels grou breek vir ‘n druppel in die knol die aarde is leeg tot in die bol vannag as die uilveer op die duine val moet ek besluit of ek gaan klou aan die krotbuurt wat nie wil bloei of hierdie grafdorp verlaat wat nou vir jare lank, hel uit ons skroei…

OP HEIMWEE VAN DIE WIND ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Ek sien jou trane deur lang hare ween, waar jy op ‘n sofa sit, voete - kruisbeen. Ek wil so graag klim, in jou komposisie, saam jou hartseer deurmaak, verstaan, jou uithaal, uit jou ongemaklike posisie. Ek voel hoe jou vingerpunte, die snare pluk, ‘n hartverskeurende gehuilsnik, onderdruk.…

Femke Bol superieur

bewering
3.5 met 2 stemmen aantal keer bekeken 401
Het EK volgen ervaar ik als een feestje en geeft me meer kijkgenot dan de voetbalwedstijden van tegenwoordig, waarbij de 0 houden belangrijker is dan scoren.…

HEROïEN ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Ek sien hoe kinders jou snuif van Kaapstad tot Meyerton. Ek sien hoe jy, doodsengel, bloed aan kosyne vryf, geen stand ontsien, kinders selfmoord, aan ’n tou verstrengel.…

ONZE JAN ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Ek, wasbediende, was lank van sy tuberkulose bewus, maar omdat hul mense was vanuit die hoogere hoed, moes ek my hulp in stilte blus. Díe siekte neem meer lewens as vigs. Vroeë behandeling kán dit uitwis... as ons almal die skaamwees wegstoot, sal genesing groei soos ‘n wingerdloot.…

Individualis

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Hoewel nog nooit opvallend kloek wandel ek weer vandag daarlangs en ondiepsinnig vergewis ek my dat ‘k leef en selfs, danksy jy-weet-wat, stomgelukkig, bly.…

JêMPOT ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Dankie dat jy so verstandig is, gister tot nou, het ek jou só gemis. Skielik, handomkeer jy. In ‘n stilgraf word ek weggelê. Skielik is dit nie meer lekker, om my rondom jou te hê, as jy kil, saggies vir my sê : “ Dit was valsjare, in konfyt weggelê ...”…

verwijderd item
2.5 met 49 stemmen aantal keer bekeken 0
De spectaculairste interlandwedstrijden tijdens het EK voetbal zullen wellicht buiten de stadions plaatsvinden.…

bewering
4.0 met 1 stemmen aantal keer bekeken 539
De nationalistische gevoelens die op het EK gekoesterd worden, geven aan dat de bevrijding van de mens nog een lange weg heeft te gaan.…

Windliedjie

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Denneboom donker, rooipad en naglied, naglied van diere en duistere winde Waar slaap my liefde, wie stil sy verdriet en sal ek my liefde, my liefde weer vinde? Winterwind, lei my deur bittere nagte tot uit die duister ek saggies kan staar hoedat hy sluimer, en sluimerend my smarte eindelik diep in my hart laat bedaar!…

KLEINE HARTEDIEF ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
jou neus snuif-snuif gaan in die stilte van my kamers en kombuis weet ek, jou rosegeur, wil nie verhuis.…

bewering
3.5 met 2 stemmen aantal keer bekeken 389
Hoe verheugd we ook zijn dat beide Nederlandse teams in de finale staan van het EK 2017 (tegen België!), toch moeten we tegelijkertijd constateren dat het belang van hockeyen eerder vergeleken kan worden met dat van korfbal dan met dat van voetbal.…
Victor S.26 augustus 2017Lees meer >

VERPLETTER ( Taal: AFRIKAANS )

verwijderd item
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 0
Die middag _ toe ek jul vang knipmes lê. Jy in sy omhelsing verstik.…

bewering
1.8 met 9 stemmen aantal keer bekeken 488
Ik ga het EK nauwlettend volgen als grote fan van alle tegenstanders van Oranje! Hadden ze maar de moed moeten hebben om het opgeklopte evenement te weigeren, vanwege het molesteren van Joelia Timosjenko en velen als haar! Duim je mee? Niets landverraad, maar een vuist tegen de schending van mensenrechten in wandadenland Oekraïne!…
Meer laden...