134 resultaten.
bewering
3.5 met 2 stemmen
389 Passione Italiana: Giovanni Guidetti...een feest om naar te kijken.…
GERAAMTES ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Ek dink ek ken jou,
in jou aankoms in die verte.
Ek dink ek ken jou,
in jou wulpse heupwegstap.
Ek dink ek ken jou,
aan die jasmynreuk om jou.
Ek dink ek ken jou,
aan jou speelse skaterlag.
Ek dink ek ken jou,
aan die klank van jou stap.
Ek dink ek ken jou,
aan jou klere, altyd vars.…
VANDAG... ( Taal: AFRIKAANS)
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 wil ek net, my doodgewoon, ek wees
weg van skewebeelde van hoe mense
met dieper geheime, na my kyk
wil ek in myself wandel sonder vrees
weg van die gejaag na roem, rykdom
skulpies optel, na wulpse branders gryp
wil ek in myself, van myself lees
weg van mense wat veg oor grond
liefde, mekaar om elk eerste plek, fnuik
wil ek wees op plekke…
Persrokkie
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 in my donker eensaamheid
wil ek ook liefhê
aan jou vat
die kurwes van jou gesig
deurvoel tot ek mý
prentjie het van hoe ek
dínk jy lyk
jou stem jou warm
teenwoordigheid
jou reuk jou voetstap
jou lag, is al wat ek het
om aan te klou
om te weet
jý is myne
jou woede buie
jou ongenaakbare
manier van op my skree
jou ongeduld venyn…
GEEN GROTER LIEFDE ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
1 Ek sprei my arms
die lengte van ’n rivier.
My bene, die wydte
soos dié van ’n oseaan.
Ek skreeu vir die wêreld : “ Ek lief jou, ”
oor ’n bulderende, vuurspuwende, vulkaan.…
Huweliksklokkies
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 ons saâm gelukkig syn
Sy gee egte sin aan my lewe
en maak 't verskil dag en nag
stukkie vir stukkie ek raak beseten
soos ek 't altyd het verwag
By die mooie sonsondergang
het ik haar vir ewig gekies
Ek wil ons vir altyd verbind
by die klink van huweliksklokkies.…
KLANK VAN DIE BYL ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Ek sien hoe ek, nou, jou baas,
die byl, die plaas by jou neem,
wyl ons liefde maak,
op 'n growwe vloer.…
VERVREEMD ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Ek glo nie ek kan ; ons wêrelde lê
soos ‘n verslete ossewa, in stof verbrand ...…
ONGEDULD ( Taal : AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 met die winter is sy huis toe
die somer brand hartseerdae in my
‘n herfsblaar val af-en-toe in my binneste
die lente lê bitter ver, ek sien dit nie meer
ek wens U kon haar gee
langer, vir ‘n dag of twee_
as die werf om my stil word
wil ek in haar winter lê
weg van die somer, lente of herfs
net stilraak, verdwyn, stof tot stof…
Eén geweldige speler: Nimir Abdel-Aziz
bewering
3.0 met 3 stemmen
394 Het Nederlandse mannenvolleybal is helaas te zeer afhankelijk van het goede spel van één geweldige speler: Nimir Abdel-Aziz.
Met de middelmaat om hem heen kan hij geen ijzer met handen breken, zoals nu ook gebleken is.…
PLAASARMOEDE ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Dit stem Pa
droewig hier op die plaas
as ek dink dat jy môre
mondig word.
'n Pa wat jou niks kan gee.
Ek gaan nou slaap, met die
wete, dat ek weet
dat jy weet
dat partytjies vir die wêreld,
nie groter is as die driehoeksband
tussen jou, my en God nie.
Môre as ek dood is, is,
was en bly ek nog steeds jou Pa.…
KATSPIN (Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Ek voel nie meer jou asem teen my ore,
die uitgerekte vreugde sug,
‘n sug van volmaakte bevrediging,
is weg. Jy’s weg. Ek’s weg.
Alles is sommer net, weg, weg, weg ...
In die weg, soek ek na ‘n krieseltjie hoop
ek sien, hoe jou kloutjies, loop en loop en loop...…
EK
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Een van der Vaart, maar ook een Vennegoor,
Een Ibrahimovic en een van Bommel,
Oranje wordt steeds sterker, om den drommel,
De bondscoach heeft daar een antenne voor
Een moordteam, dat nog erg zal zijn gebaat
Bij goede diensten van een Advocaat
---------------------------------------------
Erg grof spel tijdens PSV-Ajax…
LEUEN ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Jy het my gedruk na ’n
eensame hoekie op ’n eiland,
waar ek helder oordag drogbeelde
sien fladder in my geestesoog.
Dit gaan nie goed met my nie,
nie na jy my by jou wêreld
ingetrek het, my getap het,
misbruik het, ek maar net nog ’n
voetstoeltjie in jou sekskepades was nie.…
bewering
4.7 met 3 stemmen
384 Het EK mag wat mij betreft afgeschaft worden. Een pure vorm van nationalisme.…
bewering
2.7 met 3 stemmen
439 Bier heeft niets met voetbal te maken.…
oranje ik word er gek van
verhaal
1.4 met 11 stemmen
1.395 EK is best wel fun: mensen laten zich lekker gaan op een positieve manier.
Yes wat kan het leven soms leuk zijn!…
Ekke
verhaal
4.3 met 3 stemmen
580 De vrachtwagen schudt over de weg. Licht lekt door de kieren en vlekt over ruggen en flanken. De lucht is warm en vochtig van adem. Rompen drukken tegen elkaar aan, hoeven glijden over hout.
Kekke staat in het midden. Zwartbont. Breed.
Een kalf duwt zijn natte snuit tegen haar flank. De knieën van het jonge dier knikken. Hij maakt een hoog, dun geluid…
DORRE LAND ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 water
hul naels grou breek vir ‘n druppel in die knol
die aarde is leeg tot in die bol
vannag as die uilveer op die duine val
moet ek besluit
of ek gaan klou aan die krotbuurt wat nie wil bloei
of hierdie grafdorp verlaat
wat nou vir jare lank,
hel uit ons skroei…
OP HEIMWEE VAN DIE WIND ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Ek sien jou trane deur lang hare ween,
waar jy op ‘n sofa sit, voete - kruisbeen.
Ek wil so graag klim, in jou komposisie,
saam jou hartseer deurmaak, verstaan,
jou uithaal, uit jou ongemaklike posisie.
Ek voel hoe jou vingerpunte, die snare pluk,
‘n hartverskeurende gehuilsnik, onderdruk.…
Femke Bol superieur
bewering
3.5 met 2 stemmen
405 Het EK volgen ervaar ik als een feestje en geeft me meer kijkgenot dan de voetbalwedstijden van tegenwoordig, waarbij de 0 houden belangrijker is dan scoren.…
Individualis
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Hoewel nog nooit opvallend kloek
wandel ek weer vandag daarlangs
en ondiepsinnig vergewis
ek my dat ‘k leef en selfs, danksy
jy-weet-wat, stomgelukkig, bly.…
HEROïEN ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Ek sien hoe kinders jou snuif
van Kaapstad tot Meyerton.
Ek sien hoe jy, doodsengel,
bloed aan kosyne vryf,
geen stand ontsien, kinders
selfmoord, aan ’n tou verstrengel.…
ONZE JAN ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Ek, wasbediende, was lank
van sy tuberkulose bewus,
maar omdat hul mense was
vanuit die hoogere hoed,
moes ek my hulp in stilte blus.
Díe siekte neem meer lewens as vigs.
Vroeë behandeling kán dit uitwis...
as ons almal die skaamwees wegstoot,
sal genesing groei soos ‘n wingerdloot.…
Morrison ten onrechte ontslagen
bewering
4.5 met 2 stemmen
2.154 Ik denk dat de volleybal bond met dit 'kordate' optreden een ernstige fout maakt.
De oorzaak van het mindere functioneren van de volleybalvrouwen ligt niet aan de deskundig en prettig opererende coach maar aan het feit dat er maar enkele toppers (Sloetjes, Beliën) ter beschikking zijn en de rest (Balkestein, Buijs, Plak e.a.) middelmaat is.…
JêMPOT ( Taal: AFRIKAANS )
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
0 Dankie dat jy so verstandig is,
gister tot nou, het ek jou só gemis.
Skielik, handomkeer jy.
In ‘n stilgraf word ek weggelê.
Skielik is dit nie meer lekker,
om my rondom jou te hê,
as jy kil, saggies vir my sê :
“ Dit was valsjare, in konfyt weggelê ...”…
wisgedicht
2.5 met 49 stemmen
0 De spectaculairste interlandwedstrijden tijdens het EK voetbal zullen wellicht buiten de stadions plaatsvinden.…
bewering
4.0 met 1 stemmen
543 De nationalistische gevoelens die op het EK gekoesterd worden, geven aan dat de bevrijding van de mens nog een lange weg heeft te gaan.…
Volleybalcoach Morrison
bewering
2.8 met 10 stemmen
491 Ik denk dat de volleybal bond met dit 'kordate' optreden een ernstige fout maakt.
De oorzaak van het mindere functioneren van de volleybalvrouwen ligt niet aan de deskundig en prettig opererende coach maar aan het feit dat er maar enkele toppers (Sloetjes) ter beschikking zijn en de rest (Balkestein, Buijs, Plak e.a.) middelmaat is.…
Oranje op weg naar het EK (2024)
bewering
4.0 met 1 stemmen
491 Ik verwacht dat deze ploeg ver kan komen in 2024 (EK) en 2026 (WK) als de ploeg zich kan doorontwikkelen. Al of niet met Avital Selinger, die een belangrijke bijdrage heeft geleverd aan het fraaie samenspel van de dames.…